#JouGrootKuier - Bouwer Bosch

Loading player...
Die man is bekend vir sy stem in Straatligkinders, ons sien hom op die kasie en hy maak nou en dan n paar grappe. Bouwer Bosch het kom kuier om te kom gesels oor sy nuwe liefde en ook sy nuwe enkelsnit.
18 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min