#DieGrootTrek - Wat gebeur huidiglik in Ukraine.

Loading player...
Ons journalis vriend Ruslan bly saam met sy familie in Ukraine. Vir meeste mense voel dit dalk al of die oorlog daar verby is omdat die media nie meer baie aandag daaraan gee nie maar die situasie op die grond is baie anders en Ruslan vertel vir ons presies wat aangaan.
15 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min