#DieGrootTrek - Reandi Grey & Altus Theart oor #DiepeWaters

Loading player...
Doep en Niens het lekker gekuier saam Reandi Grey en Altus Theart oor hulle splinternuwe Telenovelle genaamd Diepe Waters wat begin op Kyknet. Albei groot name op Suid Afrikaanse TV vertel ook meer oor die karakters wat hulle onlangs gespeel het en hoe hulle loopbane groei.
4 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min