#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Sport Kommentator (Arnold Geerts)

Loading player...
Het jy al ooit gewonder hoeveel voorbereiding gaan in een dag se uitsaaiwerk as 'n sport kommentator? Arnold Kuier saam Doepie en Nina en vertel bietjie van die lewe agter die skerms and wat dryf sy passie vir sport en om ander op hoogte te hou van wat gebeur.
10 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min