#DieGrootTrek - Ruda Landman vir Vrouemaand

Loading player...
Sy is een van die bekendste dames in media en was vir jare deel van elke Suid-Afrikaner se sondagaand skedule op Carte Blanche. Ruda landman gesels met ons oor haar loopbaan en vrouwees in 'n industry wat op daai stadium deur hoofsaaklik mans gedryf was.
23 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min