#JouGrootKuier - Elandre

Loading player...
Die man is bekend vir sy goue stem en hy het dit weer kom bewys as ons gas die week op Jou Groot Kuier. Elandre kom stel sy splinternuwe liedjie "Lieflik" ook voor op Die Groot Trek.
12 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min