#DieGrootTrek - Luisteraars gesels met Doepie & Nina

Loading player...
Ons kry te min tyd om werklik met ons luisteraars te gesels in persoon so Doepie & Nina het bietjie opgevang met 'n paar mense en gehoor wie hulle is en waar vandaan hulle kom. Ruan luister uit Amerika en het n baie mooi storie.
2 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min