#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Jaco Gerrits (Entrepreneur)

Loading player...
As jy gedink het dis maklik om 'n entrepreneur te wees, dink weer. Jaco Gerrits is 'n tegnologie entrepreneur en hy vertel ons hoe 'n dag in sy lewe lyk en ook wat dit vat om 'n entrepreneur te wees.
18 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min