#JouGrootKuier - Janie Bay

Loading player...
Die super talentvolle Janie Bay kuier by Doepie en Nina vir Jou Groot Kuier. Sy bederf ons met 'n paar akoestiese weergawes van haar liedjies en n cover van Post Malone se circles.
8 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min