#JouGrootKuier - Wikus Botma

Loading player...
Die talentvolle Wikus Botma kuier vandag op die King Price Rooi stoel vir Jou Groot Kuier. Die man slaan uit met n paar lekker akoestiese nommers van sy eie liedjies en ook 'n paar covers wat jou mond sal laat oop hang.
24 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min