#DieGrootTrek - Julita Kok reis Vrou alleen deur Afrika

Loading player...
Dit was ongelooflik om te kon gesels met Julita Kok oor haar reis deur Afrika. Die Here het vir haar n opdrag gegee en sy het geluister! Die mense en plekke wat sy gesien het slaan asems weg.
21 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min