#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Maak jou maat nommer 1)

Loading player...
Liezel van Intiem kuier by Doepie en Nina om vir ons weer praktiese wenke te gee vir jou verhouding. Die week gesels sy oor hoe om jou maat nommer 1 te maak.
14 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min