#DieGrootTrek - Dewaldt Huysamen - Kubermisdaad Ondersoek beampte

Loading player...
Na Rassie Erasmus se Twitter "Gehack" was deur kuberkrakers het Doepie & Nina vir Dewaldt Huysamen van Mike Bolhuis se Specialised Security Services genooi om te kom gesels oor Kuber Misdaad, hoe om jouself te beveilig op die internet en ook vir ons bewys dat met slegs n Facebook skakel, hoeveel inligting hy bymekaar kan maak van 2 van ons luisteraars.
7 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min