#DieGrootTrek - Dr. Amy Sawyer (Veearts) - 'n Dag in die lewe van...

Loading player...
Dr. Amy Sawyer is 'n veearts met n passie vir diere en is ook meer bekend vir haar werk met eksotiese diere en hulle gesondheid. Sy kuier op die Groot Trek om te gesels oor hoe 'n dag in haar lewe lyk.
16 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min