#DieGrootTrek - Karyn Maughan se boek Nuclear

Loading player...
Daar is so baie goed wat die publiek nie weet nie rakende die Kernkrag verskaffing wat oud President Zuma met die Russe aangegaan het. In hierdie amazing boek "Nuclear" lê Karyn Maughan al die feite uit wat verkry is deur minute van Eskom meetings, Whistle blowers en baie ander navorsing.
5 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min