#JouGrootKuier - Bad Peter

Loading player...
Die manne van Bad Peter is in die ateljee en slaan asems weg met hulle akoestiese nommers wat hulle kom opvoer.
25 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min