#DieGrootTrek - Neil Sandilands oor Die Groot Niks

Loading player...
Een van ons grootste uitvoer talente Neil Sandilands gesels met Doepie en Nina oor sy program die Groot Niks en ook wat hy geleer het van homself tydens die verfilming van die reeks in Namibie.
10 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min