#JouGrootKuier - Brendan Peyper

Loading player...
Brendan is Doepie en Nina se gas op die rooi stoel die week en kom voer van sy bekendste liedjies akoesties op in die ateljee.
18 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min