#JouGrootKuier - Franja Du Plessis

Loading player...
Die beeldskone en talentvolle Franja Du Plessis kom kuier by Doepie op JouGrootKuier en gee vir ons n paar lielike akoestiese weergawes van haar liedjies. En vertel ons ook bietjie meer van liefdeslewe.
11 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min