#DieGrootDare - Nina en Jacques speel action Krieket

Loading player...
Doepie het vir Jacques Erasmus ingeroep om hom uit te help met die dare. Jacques en Nina het toe bietjie gaan kolf teen die Gauteng Noord Vroue indoor krieket span en die resultate was maar swak!
31 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min