#JouGrootKuier - Eloff

Loading player...
Die Prins van Potch, Eloff, Kuier saam Doepie en Nina op Jou Groot Kuier geborg deur King Price en voer vir die heel eerste keer sy gewilde treffer "Johnny Blou" akoesties op!
21 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min