#DieGrootTrek - Karen Meiring voormalige hoof van Kyknet

Loading player...
Karen Meiring tree uit as die hoof van Kyknet en Doepie & Nina gesels met haar oor haar tyd by die kannaal asook die hoogte en laagte punte en die hoe Kyknet vermaak verander het vir die afrikaanse mark.
18 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min