#DieGrootTrek - Dr Michael Louis oor Koalisie en die politieke landskap.

Loading player...
Dr Michael Louis is die voorsitter van One South Africa Movement (OSA) en ook een van die stigters van die ACDP Party in 1994. Hy gesels met ons oor die politieke landskap na die verkiesing en hoe n koalisie werk en wat verwag kan word in Tshwane en Johannesburg.
16 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min