#DieGrootTrek - Groot DARE van Pretoria Arms

Loading player...
Die span van Pretoria Arms het vir Doepie en Nina gedare om te kom kyk wie se skiet talent is better, mans of vrouens en ook meer vertel van hoe veilig wapens kan wees en hoe baie dames tans betrokke raak by sportskiet.
30 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min