#DieGrootTrek - Candice Jansen Water Sommelier.

Loading player...
Candice is een van net 'n handjie vol mense in die wêreld wat n water sommelier is. Sy het vir Doepie en Nina n water proe laat doen in studio met water van reg oor die wereld.
8 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min