#DieGrootTrek - 7de Laan se Tiaan (Frank Rautenbach) inspireer!

Loading player...
Wow, wow, wow… wat ‘n ongelooflike onderhoud wat ons met Frank Rautenbach gehad het. As jou geloof weer aangevuur moet word, of jou hoop-meter is lag, luister na Frank se getuienis en sien weer die goedheid van God.
25 Jun 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min