#DieGrootTrek - Janil Bhemin gesels oor Covid en Inentings.

Loading player...
Ons het ‘n ongelooflike insiggewende onderhoud gehad met Hoof Mediese wetenskaplike Jinal Bhiman van die Nasionale Instituut vir oordraagbare siektes. Luister na die pocast om al jou vrae oor Covid en Covid-inentings te beantwoord…
21 May 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min