AgriSeker “Agter die Makelaar”
Die makelaar staan by die boer – en AgriSeker staan agter die makelaar. Skakel van 5 tot 9 Oktober 2026 elke dag om 12:30 in vir “AgriSeker: Agter die Makelaar” tydens At Lunch.
Ons hoor hoe AgriSeker en makelaars saamwerk om produsente met die regte dekking, kundigheid en ondersteuning by te staan – van die eerste gesprek oor risiko tot wanneer skade plaasvind.
Moontlik gemaak deur AgriSeker – Ons is waar Jy is.