“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Dr. Malherbe

Loading player...
Dr. Johan Malherbe, senior navorser by die Landbou Navorsings Raad gesels met Pulane oor die weerstoestande van die afgelope seisoen, en ook dit wat vir ons voorlê. Hy gesels oor die impak wat dit het op landbou, en deel met ons waar jy die tiepe inligting op 'n weeklikse basis kan kry op AgriSeker se webtuiste.
6 May 5AM Afrikaans South Africa Nature · News

Other recent episodes