“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Fritz Bredenkamp

Loading player...
Fritz Bredenkamp van Adviro Makelaars gesels met ons oor sy benadering is as dit kom by oesversekering.
30 Apr 6AM Afrikaans South Africa Nature · News

Other recent episodes

“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Dr. Malherbe

Dr. Johan Malherbe, senior navorser by die Landbou Navorsings Raad gesels met Pulane oor die weerstoestande van die afgelope seisoen, en ook dit wat vir ons voorlê. Hy gesels oor die impak wat dit het op landbou, en deel met ons waar jy die tiepe inligting op 'n weeklikse basis…
6 May 5AM 5 min