“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Pieter van der Berg

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met een van AgriSeker se kliënte, Pieter van den Berg, oor sy ervaring van die afgelope seisoen, en wat dit vir hom beteken het om die regte ondersteuning in plek te hê toe uitdagings opgeduik het.
30 Apr 6AM Afrikaans South Africa Nature · News

Other recent episodes

“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Dr. Malherbe

Dr. Johan Malherbe, senior navorser by die Landbou Navorsings Raad gesels met Pulane oor die weerstoestande van die afgelope seisoen, en ook dit wat vir ons voorlê. Hy gesels oor die impak wat dit het op landbou, en deel met ons waar jy die tiepe inligting op 'n weeklikse basis…
6 May 5AM 5 min