Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

Radio Pulpit’s Word for Today devotionals provide a daily 'lamp for your feet and a light on your path', straight from God’s Word.

Enjoy short, impactful and inspirational messages to aid you with spiritual support when you need it most.

If you find our Word for Today a blessing, consider supporting us financially in our mission to spread God’s Word: https://www.emailmeform.com/builder/emf/RadioPulpit/Debitorder

If you have not subscribed to our daily delivery of the Word for Today yet, simply click on
https://www.radiopulpit.co.za/subscribe-the-word-for-today/ OR
https://www.radiokansel.co.za/teken-in-die-woord-vir-vandag/ 
to receive your digital copy of the Word for Today fresh every morning in your email.

You can also now subscribe our WhatsApp Channel, for daily updates from Radio Pulpit by clicking: https://whatsapp.com/channel/0029Vajbjgd8vd1VH7KS5N47, on your Mobile Device.

Thank you for listening with us, and for your support, God bless you richly!
Occasionally English South Africa Christianity
662 Episodes
20 – 40

Woord vir Vandag - 16 Aug 2025

“Die Here is my herder, daar is niks wat my ontbreek nie.” Psalm 23:1 NLV Jy het genoeg (1) Spurgeon se tydgenoot, dr Joseph Parker, was ‘n pastoor by die City Temple Church in Londen. Eendag het hy na sy preekstoel gestap en hierdie vers gelees: ‘Die Here is my…
12 Aug 2 min

Word for Today - 16 Aug 2025

“The Lord is my shepherd, I lack nothing.” Psalm 23:1 NIV You have enough (1) Spurgeon’s contemporary, Dr. Joseph Parker, pastored the City Temple Church in London. One day he walked up to his pulpit and read this verse: “The Lord is my shepherd, I lack nothing.” After a long…
12 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 15 Aug 2025

“…sal hulle wat die oorvloed van God se genade ontvang, ja, die gawe van sy regverdiging… in die lewe regeer.” Romeine 5:17 AFR20 Geregtigheid is ‘n gawe, nie ‘n beloning nie Die Bybel sê: ‘Want as deur die oortreding van die een mens die dood deur daardie een mens begin…
12 Aug 2 min

Word for Today - 15 Aug 2025

“Those who receive…the gift of righteousness will reign in life.” Romans 5:17 NKJV Righteousness is a gift, not a reward The Bible says, “Those who receive abundance of grace and of the gift of righteousness will reign in life through the One, Jesus Christ.” The righteousness that God approves and…
12 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 14 Aug 2025

“…Leef saam met jou vrou in die besef dat… sy saam met jou deel in die lewe wat God as geskenk gee…” 1 Petrus 3:7 NLV Probeer om mekaar te verstaan Om ‘n suksesvolle huwelik te hê, moet jy verstaan dat jou maat nie net fisies nie, maar ook geestelik…
12 Aug 2 min

Word for Today - 14 Aug 2025

“Live…in an understanding way [with great gentleness and tact…for the marriage relationship].” 1 Peter 3:7 AMP Try to understand each other To have a successful marriage, you must understand that your mate is not only physically different from you but mentally and emotionally different too. Let’s say a problem arises…
12 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 13 Aug 2025

“Jesus het baie sulke voorbeelde gebruik om die woord aan die mense, volgens wat hulle kon verstaan, te bedien.” Markus 4:33 NLV Hou dit eenvoudig As jy ernstig daaroor is om mense te bereik en hulle te onderrig, is daar twee dinge wat jy moet probeer doen: 1) Praat met…
12 Aug 2 min

Word for Today - 13 Aug 2025

“Jesus spoke the word to them, as much as they could understand.” Mark 4:33 NIV Keep it simple If you’re serious about reaching and teaching people, there are two things you must try to do: (1) Talk to them, not above them. A preschooler was eating an apple in the…
12 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 12 Aug 2025

“En dan, wanneer die Opperherder kom, sal julle die heerlikheid as onverganklike kroon ontvang.” 1 Petrus 5:4 AFR83 Die vyf krone (5) Die vyfde kroon is die kroon van heerlikheid. Petrus het geskryf: ‘As mede-ouderling en getuie van die lyding van Christus en ook deelgenoot aan die heerlikheid wat geopenbaar…
7 Aug 2 min

Word for Today - 12 Aug 2025

“You will receive the crown of glory that does not fade away.” 1 Peter 5:4 NKJV The five crowns (5) The fifth crown is the crown of glory. Peter wrote: “The elders who are among you I exhort, I who am a fellow elder and a witness of the sufferings…
7 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 11 Aug 2025

“…Wees net getrou tot die dood toe, en Ek sal aan julle die kroon van die lewe gee.” Openbaring 2:10 NLV Die vyf krone (4) Die vierde kroon is die kroon van die lewe. Twee verskillende verse maak melding daarvan: ‘Geseënd is die man wat versoeking verdra, want as hy…
7 Aug 2 min

Word for Today - 11 Aug 2025

“Be faithful until death, and I will give you the crown of life.” Revelation 2:10 NKJV The five crowns (4) The fourth crown is the crown of life. Two different verses depict it for us. “Blessed is the man who endures temptation; for when he has been approved, he will…
7 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 10 Aug 2025

“Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid…” 2 Timoteus 4:8 AFR53 Die vyf krone (3) Die derde kroon wat in die Skrif genoem word, is die kroon van geregtigheid. Paulus skryf: ‘Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou…
7 Aug 2 min

Word for Today - 10 Aug 2025

“There is laid up for me the crown of righteousness.” 2 Timothy 4:8 NKJV The five crowns (3) The third crown mentioned in Scripture is the crown of righteousness. Paul writes: “I have fought the good fight, I have finished the race, I have kept the faith. Finally, there is…
7 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 9 Aug 2025

“Wie anders tog as julle is… die kroon op ons werk waarop ons trots sal wees wanneer ons met sy wederkoms voor die Here Jesus sal verskyn?” 1 Tessalonisense 2:19 AFR83 Die vyf krone (2) Die tweede kroon wat in die Skrif genoem word is die kroon van blydskap. Dit…
7 Aug 2 min

Word for Today - 9 Aug 2025

“What will be our…crown as we stand before our Lord Jesus when he returns? It is you!” 1 Thessalonians 2:19 NLT The five crowns (2) The second crown mentioned in Scripture is the crown of rejoicing. It’s given to those who take part in leading others to Christ. The background…
7 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 8 Aug 2025

“…Hulle doen dit om ‘n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons ‘n onverganklike.” 1 Korintiërs 9:25 AFR83 Die vyf krone (1) Wanneer die Bybel ons hemelse beloning beskryf, word daar van krone gepraat. Kom ons kyk na elkeen en wat ons daaruit kan leer. Die eerste is die oorwinnaarskroon. ‘Almal…
7 Aug 2 min

Word for Today - 8 Aug 2025

“They do it to obtain a perishable crown, but we for an imperishable crown.” 1 Corinthians 9:25 NKJV The five crowns (1) In describing our heavenly rewards, the Bible speaks of crowns. Let’s look at each and see what we can learn. The first is the victor’s crown. “Everyone who…
7 Aug 2 min

Word for Today - 7 Aug 2025

“Let people see God in…your body.” 1 Corinthians 6:20 MSG Scriptural advice about sex Columnist Ann Landers wrote: “Girls need to prove their love through illicit sexual relations like a moose needs a hat rack. Why not prove your love by sticking your head in the oven and turning on…
6 Aug 2 min

Woord vir Vandag - 7 Aug 2025

“…Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik.” 1 Korintiërs 6:20 NLV Skriftuurlike raad oor seks Ann Landers skryf: ‘Geen meisie behoort haar liefde te moet bewys deur ongeoorloofde seksuele verhoudings aan te knoop nie. Enige ou wat jou vra om jou liefde te bewys, probeer jou vir die grootste,…
6 Aug 2 min
20 – 40