Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1380 – 1400

ToekomsVenster: Maak jy die verskil?

Dit is ʼn daaglikse keuse om geanker te bly. Moenie toelaat dat die lewe, wat onteenseglik voortgaan en gebeur, jou ontwrig nie. Bly naby Hom.
18 May 2020 11AM 3 min

ToekomsVenster: Rompslomp

Rompslomp maak dat ʼn mens nie aan die gang kan kom met dit wat regtig van belang is nie. Die vraag is in watter mate ons eie persoonlike rompslomp ons verhinder om God se bedoeling met ons lewens te bereik.
7 May 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: ’n Grendel-mentaliteit

Het jy ook nodig om van die grendel-mentaliteit ontslae te raak en vandag reeds inhoud te begin gee aan waarvoor die Here jou bestaan op aarde bestem het? Mag jy leiding en krag ontvang.
5 May 2020 11AM 3 min

ToekomsVenster: Wat is ingeperk?

Jy is dalk nie so ingeperk as wat jy dink nie. Jy vlieg met arendsvlerke soos die Psalmdigter en die skrywer van Jesaja, en beleef die waarheid van God se Woord.
30 Apr 2020 10AM 4 min

ToekomsVenster: En vergewe ons soos

Is daar iemand met wie jy moet vrede maak? Doen dit voordat dit te laat is. Wees haastig om dinge uit te praat en tot ʼn vergelyk te kom. Oefen om gou jammer te sê.
25 Apr 2020 5AM 3 min

ToekomsVenster: Bid vir die owerheid

Dit mag nie die regering wees wat ek gekies het nie maar solank dit die regering is moet ek vir hulle bid. Dalk is dit tyd om ʼn oomblik stil word en te bid soos die Here dit van ons vra.
22 Apr 2020 10AM 3 min
1380 – 1400