ToekomsVenster: Tyd vir lewe

Loading player...
Weier eenvoudig net om toe te gee aan gevoelens van mismoedigheid. Soek en jy sal die dinge vind wat die lewe die moeite werd maak.
23 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min