ToekomsVenster: Moed opgee is nie ’n keuse

Loading player...
Mense wat die roeping, wat God op hul lewens geplaas het, voel dit pols in hul harte en sê vir hulleself: “dit is eers klaar, as dit klaar is en dit is nog nie klaar nie”.
15 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min