ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op

Loading player...
God open oë van geloof. God gee perspektief en onderskeidingsvermoë. Hy is die lig wat helder skyn. Wie deur sy oë kyk sien en kyk anders.
23 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min