ToekomsVenster: Hou die oë op Jesus

Loading player...
Die vraag waarmee ek begin het, roep sedert die begin van die geskiedenis om ʼn antwoord. “Waar is God as mense swaarkry?” Die beste en enigste antwoord wat ʼn mate van vrede bring is, Hy is daar.
4 Feb 2021 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes