#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
458 Episodes
320 – 340

Reg of Verkeerd: Nuwe voorgestelde seksopleiding in skole skok!

Pieter Cloete gesels met Michael Swain, direkteur van FORSA (Freedom of Religion South Africa) oor die nuwe voorgestelde seksopleindings kurikulum wat die Departement van Basiese Opvoeding wil implementeer in 2020. Vir meer oor die kurikulum besoek forsa.org.za
29 Oct 2019 31 min

GNV: AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag maak Zandfontein-begraafplaas veilig en skoon!

GROOTFM 90.5 vier vandag GOEIEnuus-Vrydag en fokus daarop om soveel as moontlik goeie nuus en inspirerende stories van hoop te deel. AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n sigbaarheidspatrollie by die Zandfontein-begraafplaas gehou nadat gemeenskapslede AfriForum ingelig het dat hulle onveilig voel by begraafplase. Volgens Andries…
6 Sep 2019 2 min

Reg of Verkeerd: 03 September 2019 - Teresa Conradie

Teresa Conradie is die besturende direkteur van Maphalla Makote & Conradie Prokureurs. Hulle is tans besig met 'n saak in die konstitusionele hof met hul klient, New Nation Movement ivm individue wat kan staan as onafhanklike kanidate in nasionale verkiessings.
3 Sep 2019 38 min
320 – 340