#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
458 Episodes
340 – 360

Reg of Verkeerd 20 Augustus 2019

Marthinus Uys van Weavind & Weavind kuier in die ateljee en gesels oor aktes (die verkoop en koop van eiendom en die prosesse daar rondom).
20 Aug 2019 35 min

#GROOTtrauma 07 Augustus 2019 Trauma van geweldadige misdaad

Robert en sy gesin het in Oktober 2018 'n plaasaanval oorleef. Hy vertel meer oor wat die oggend gebeur het en hoe hy en sy familie die trauma hiervan probeer verwerk. Dr Henk Swanepoel (Sielkundige) en Dr Jaco van Niekerk deel hul kennis. Jaco Klopper van Afriforum se trauma eenheid…
7 Aug 2019 37 min

Reg of Verkeerd 06 Augustus 2019

Gerard van der Merwe van Weavind & Weavind gesels oor werkgewer wetgewing. Hoe om 'n werknemer kontrak op te stel, wat daar moet in wees, siekverlof en meer.
6 Aug 2019 34 min

#GROOTtrauma Volledige onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE

Hier is die volledige telefoon onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE (Chronic traumatic encephalopathy). Die bekende Amerikaanse akteur, Will Smith het Dr Bennet Omalu se rol vertolk in die film, Concussion. Dr Jaco van Niekerk lei die onderhoud.
17 Jul 2019 30 min

09 Julie 2019 Reg of Verkeerd? Sosiale Media en die reg

Die week gesels sosiale media regskenner, Carla de Beer (www.thedigitallawco.com) oor die gevolge van inkriminerende plaasings op sosiale media. Niel Cloete van Weaving & Weavind) gesels verder oor: Dra sosiale media by tot egskeidings?
9 Jul 2019 32 min

02 Julie 2019 REG of VERKEERD

Jou huur deposito moet belê word en jy moet, vir die tydperk van jou huurkontrak rente daarop verdien? REG of VERKEERD??? Niel Cloete van Weavind & Weavind beantwoord jou vrae.
2 Jul 2019 33 min

GNV 28 Junie 2019

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
28 Jun 2019 12 min

26 Junie 2019 #GROOTtrauma Moet paramedici hulself bewapen?

Mnr Andrew Makkink, President van die Emergency Care Society gesels oor die veiligheid van paramedici na 'n vlaag van geweld en misdaad teen mediese personeel. Xander Loubser (N.Dip), Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels saam. Baanbreker-hartprosedure 'n eerste vir Afrika!
26 Jun 2019 39 min
340 – 360