Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Advokaat John Welch, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vuurwapen Assosiasie en kenner van wapenwetgewing gesels oor wapen amenstie en ook die prosedure wat moet gevolg word om jou vervalde wapen lisensie te hernu.
Andre Venter van SecureMed24 sekeriteit kuier in die ateljee as ook Tim Croft van Red Rim Fire leer meer oor veiligheid gedurende die Desember vakansie.
JC van Zyl, assosiaat by Weavind & Weavind prokureurs vertel meer oor die verskil tussen haatspraak en crimin injuria.
12 Nov 2019
24 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.