Senwes Grainlink: Hier is jou Safex-pryse vir 17 Maart 2020

Loading player...
Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink, waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo-komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink – breek nuwe grond.
17 Mar 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat

Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.
2 Nov 10PM 2 min

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem.

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan, voorsorgmaatreels, bekamping daarvan en ook optrede tydens en na so 'n aanval. Mike Bolhuis gee waardevolle wenke om sinvol met werkers te kommunikeer en raad om nie 'n sagte teiken…
29 Oct 11PM 56 min