Daar is tans 'n geleentheid om kommentaar te lewer op die veediefstalwet, deel 2

Loading player...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep veediefstal wysigingswetsontwerp, wat tans oop is vir kommentaar.
1 Nov 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, deel 1

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor die effektiwiteit van die huidige veediefstalwet.
1 Nov 10PM 2 min

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min