
Veediefstal neem toe en landbouers moet seker maak van dokumentasie om vee te verwyder Deel 2
Loading player...
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.

