
Dinsdag, 27 Oktober 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe lyk die mediumtermyn-plan om weer lewe in die land se veebedryf te blaas na dit sy bek-en-klouseervrye status verloor het? Die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie, Roelie Venter, het met Rene Olivier van Royale Wealth Management gepraat En: Stamper Oil & Gas verwelkom Namibië se voorgestelde hervorming van petroleumwetgewing terwyl buitelandse olie-eksplorasie momentum kry.

