
Maandag, 16 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Wie het die hef in die hand? Namibië met sy olie of TotalEnergies met sy geld? KosmosKapitaal-nuus kry vanoggend 'n vars perspektief op dié verdelende debat van Cirrus Capital-ekonoom, Ida Williams. En dit was 'n besige week op die Namibiese Effektebeurs. Ons praat met Tiaan Bazuin, die uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs (NSX).

