Kus tot kruin - ๐ŸŒฟ bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

Loading player...
๐ŸŒฟFred gesels vandag oor die voorreg รฉn voordele daarvan om in โ€™n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis.
๐Ÿ“ธ Ons kyk na โ€™n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas te lรช.
๐Ÿฆญ CapeNature waarsku weer oor robbe en hondsdolheid โ€“ wat moet inwoners en strandgangers weet?
๐ŸŒ Fred gee โ€™n paar blitsflitse uit ander dele van Afrika oor interessante omgewingsgebeure.
๐ŸŽง Skakel in op SFM Streek RADIO:
๐Ÿ“ป 90.1 FM โ€“ Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
๐Ÿ“ป 104.1 FM โ€“ Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
๐ŸŽง Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #Danabaai #CapeNature #Tuinroete #Omgewingsnuus
1 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING ๐Ÿ‘ฅ In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzรฉ nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Lynette Meyer ๐Ÿ”น Willem Faber ๐Ÿ’ฌ Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle inโ€ฆ
21 Oct 19 min

๐ŸŽ—๏ธ๐Ÿ’— Steps of Courage โ€“ Elke tree tel! ๐Ÿ’™๐Ÿ‘ฃ - 19 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiรซnte en families, en die belangrikheid van vroeรซ opsporing van prostaatkanker. ๐Ÿ‘Ÿ Kom stap saam vir hoop! ๐Ÿ“… Saterdag 31 Oktober 2026 ๐Ÿ“ Milkwood Primary School Sportโ€ฆ
19 Oct 16 min