Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Irma’s Rescue Reeks
Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Irma’s Blues Rescue en Irma’s Heartbreak Rescue, en hoe emosionele gesondheid ’n belangrike rol in ons algehele welstand speel. Die Irma’s Rescue Reeks is ontwerp om ondersteuning te bied tydens moeilike, emosionele en hartseer tye in die lewe.
Die Irma’s Rescue Reeks is beskikbaar by apteke.
Vir meer inligting, besoek www.irma’s.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.
Die Irma’s Rescue Reeks is beskikbaar by apteke.
Vir meer inligting, besoek www.irma’s.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.