-DELETED- Trump belowe dividend as Republikeine wen

Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het 'n lang toespraak by die Republikeine se middeltermyn-konvensie in Dallas, Texas gelewer. Hy het verskeie punte aangeraak en weer sy administrasie se suksesse uitgelig. Trump is onder druk met meningpeilings wat sy goedkeuring in die lae 30's plaas en die land stem vir die Kongres vroeg in November. Hy het 'n belofte gemaak.
10 Sep 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
15 Sep 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
15 Sep 9AM 4 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
15 Sep 8AM 4 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
15 Sep 7AM 4 min

Schlettwein: Land se ontwikkeling moenie ten koste van omgewing geskied nie

Oud-landbouminister Calle Schlettwein sê die land se ontwikkelings moenie ten koste van die omgewing geskied nie. Dit volg op die teiken wat deur die Nasionale Beplanningskommissie se direkteur-generaal, Kaire Mbuende, gestel is om sekondêre nywerhede teen 2030 tot 25 persent van die BBP te laat groei. Mbuende sê omgewingskwessies moet…
15 Sep 5AM 1 min