Pragtige Petunias vir die Lente seisoen!
Loading player...
Vandag is dit weer tyd vir ons Tuinboupraatjie! 🌱
En as jy jou tuin nou wil opkikker met ’n bietjie kleur, is petunias beslis ’n wenner. Van helder pienk en pers tot pragtige tweekleurige blommetjies – daar is soveel mooi variëteite om van te kies.
Vandag gesels Christo Coetzer van Pretty Gardens Tuinsentrum met ons oor petunias en die pragtige reeks wat nou by Pretty Gardens beskikbaar is.