Troeteldier Vriendelike plante
Loading player...
Vandag se Tuinboupraatjie is vir al die plantliefhebbers wat ook troeteldiere het!
Ons gesels oor troeteldiervriendelike plante – watter plante is veilig om in en om jou huis te hê wanneer jou honde en katte graag rondsnuffel, en watter plante moet jy eerder vermy?
Want ’n mooi tuin en ’n veilige omgewing vir jou harige maats kan beslis hand aan hand gaan!